)
Rooiskool swemmers presteer by Provinsiale Vlak 2 en 3 Swem Kampioenskap

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se swemmers het op 19 en 20 Februarie aan die Provinsiale Vlak 2 en 3 Swem Kampioenskap deelgeneem. Die volgende prestasies is behaal: Annika Serfontein: Vlak 2100m…

Grey Kollege leerder presteer by 120km Uithourit

Christopher Terblanche (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het 20 Februarie ‘n eerste plek behaal in ‘n 120km Uithourit in Bloemfontein wat deur Willows Ride aangebied is.Hy het dié rit in…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders verwerf Vrystaatkleure vir Karate

Josh Bezuidenhout (links) en Sean Huisamen (regs) van BVHS het hulle Vrystaatkleure vir 2021 Karate verwerf en gaan deelneem aan die All-Styles Nasionale Kampioenskappe op 6 en 7 Maart 2021…

Hoërskool Witteberg se atlete skitter by ASA byeenkoms

CF Barnard – 110m Hekkies S18 5de plek; 400m Hekkies S18 3de plek Hoërskool Witteberg se atlete het op 2 Maart 2021 in Potchefstroom deelgeneem aan die ASA atletiekbyeenkoms en…

Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan

Louis Lategan, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Vrystaat Karate span wat vanf 4 tot 7 Maart aan die KSA Nasionale toernooi deelneem. Louis neem deel in die afdeling…

Hoërskool Witteberg atlete presteer by ASA byeenkoms in Sasolburg

Foto vlnr: Ivé van der Westhuizen, Mariné du Plooy en Ané Beneke Hoërskool Witteberg van Bethlehem se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Atletiekbyeenkoms in Sasolburg op Saterdag, 27…

Hoërskool Witteberg: ASA Pukke Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Witteberg se atlete het baie goeie uitslae behaal tydens die ASA Pukke Atletiekbyeenkoms op 23 Februarie. Die volgende prestasies is behaal: Andrea Stenberg-400m D0/16 3de plek-800m D0/16 1ste plek…

BVHS atlete presteer tydens Inter-provinsiale Atletiek

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het puik presteer tydens die inter-provinsiale atletiekbyeenkoms op 27 Februarie by die NWU McArthur Stadion. Foto vlnr: M. Dempsey, A. J. Myburgh, H. Smith, K…

Miné de Klerk van Hoërskool Goudveld vertel haar suksesverhaal

My passie, my liefde, my lewe, atletiek… Atletiek het nog altyd ‘n groot rol in my lewe gespeel en dit groei elke jaar ‘n bietjie meer. Ek het in Gr…

Hoërskool Goudveld atlete by ACNW byeenkoms

Baie geluk aan die Goutie atlete wat gister in Potchefstroom en op 16 Februarie aan die ACNW byeenkoms deelgeneem het. Die Gouties is super trots op julle! Dames 0/20(Het met…

Hoërskool Witteberg leerder presteer in Boogskiet

Sophia Pieters, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 23 Januarie aan die Vrystaat Boogskiet 3D eerste rondte in Senekal deelgeneem. Sy het daar ‘n eerste plek…

Hoërskool Witteberg atlete presteer

Tien Wittebergers het Dinsdag aan die ASA atletiek byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem en het die volgende prestasies behaal: Ive van der Westhuizen: 8ste plek 150m 0/17 dogters en 7de plek…

Welkom Gimnasium verwelkom nuwe hoof krieket-afrigter

Welkom Gimnasium verwelkom Mnr Piet van Vuuren met sy aanstelling as Gimmies se nuwe hoof krieket-afrigter! Piet is ‘n oud-Gimmie met baie ervaring as krieketspeler asook afrigter van verskeie krieketspanne.…

Oud-Leerders van Hoër Meisieskool Oranje skitter in hokkie

Drie oudleerders van die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan gekies. Mikkela le Roux, Saré Laubscher en Jacolene McLaren is lede van die span vir aanstaande maand se…

Hoërskool Witteberg atlaat presteer in Swem

Zané Engelbrecht ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het onlangs aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem. Sy behaal die volgende plekke verskeie items: 100m Rugslag…

BHVS Swemmers presteer by Otters Gala

Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers, Ebet Bester (o/15), Kiana Engelbrecht (o/15) en Robbie Hattingh (o/17) het op 6 Februarie aan die Otters Gala in Bloemfontein deelgeneem. Robbie Hattingh se tye: 50m…

Drie van Hoër Meisieskool Oranje seëvier in Tennis

Foto: Liné Greyling Die 16-jarige Liné Greyling, tenniskaptein van die Hoër Meisieskool Oranje, is die kampioen van die Vrystaat Mini-tennistoernooi se ope-afdeling vir vroue. Die toernooi het die naweek in…

Bethlehem Badgers neem PSI op horings.

Te midde van ‘n ontwrigte jaar op die sportkalender, het Bethlehem Badgers se indoorhokkieklub die geleentheid vir spelers geskep om na die jaarlikse “Pro Series Indoor” toernooi te gaan.  By…

Hoër Meisieskool Oranje leerder presteer in tennis

Donna le Roux, gr. 8-leerder vanjaar, het haar tennisvernuf in ‘n ouer ouderdomsgroep as sy, vertoon. Sy het Dinsdag in Oos-Londen in die KM Sport Premier Challenge in die o.16-afdeling…

Rooiskool leerder skitter in skiet

Joanice Pretorius van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het die afgelope jaar sover aan 3 liga’s deelgeneem en het puik gevaar! Sy is ook gekies vir die volgende SA spanne: 3P…

Hoër Meisieskool Oranje onthou oomblikke

Vandag, vier jaar gelede, is Oranje vir ’n tweede agtereenvolgende jaar as die kampioen op die National Aquatics-byeenkoms in Pretoria gekroon. Hulle was daarmee die nie-amptelike voorste swemskool vir meisies.…

Willem Postma Primêre Skool leerder skitter op tennisbaan

Verlede week, tydens die Growthpoint tennistoernooi van Gauteng-Noord, het hierdie Possie 5de posisie in die enkels behaal en 1ste in die dubbels. Sy het ook in die Grand Prix tennistoernooi…

Hoër Meisieskool Oranje leerders in Nasionale Sportspan

Foto bo: Danielle Joubert Die jaar is skaars twee weke oud en Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein het reeds twee dogters in ’n nasionale sportspan. Die gr. 10’s Danielle Joubert…

Hoërskool Sentraal o.18 Hokkiedogters en -seuns kry nuwe afrigters

Hokkie 2021 Hoërskool Sentraal verwelkom vir mnr. Shelton Mollentze as die afrigter van die o.18 A-hokkiedogters. Hy is ook die hoof van die dogterspanne se afrigters. Mnr. Ruben Coetsee is…

Hoër Meisieskool Oranje se swemmers oorheers

Guilma Lausberg was skitterend op die Vrystaat-swemkampioenskappe deur in al 12 haar items ’n medaljes te verower, waaronder 7 goues Die Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het 2020 op ’n…

Primêre Skool Naudéville Swemmers presteer

Foto: Agter : Albert van Staden en Adriaan du Toit          Voor: Genevieve Venter Primêre Skool Naudéville van Welkom se swemmers het vanaf 7 tot 11 Desember…

Grey College Polo players represent Free State

Forty-four of our Grey College water polo players are representing the Free State at the Intra Provincial Water Polo Tournament held in Johannesburg. U14 team wins their semi-final and will…

Hoër Meisieskool Oranje: Terugblik-Donderdag

Daar is seker min dinge wat ’n mens se aandag (en in die geval jou hart) so vasvang soos ’n foto van ’n hoërskoolkind in haar pa se arms wat…

Hoërskool Sentraal Rugby

Hoërskool Sentraal se rugby het elke jaar talle hoogtepunte. Ons is reeds volstoom besig met voorbereiding vir die 2021-seisoen en sien daarna uit om die nuwe gr. 8’s deel te…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Sport-hoogtepunte gedurende 2020

Aagesien ons skole gedurende die jaar baie min geleenthede op die sportveld kon geniet, gee Schools That Rock graag ‘n terugblik op Rooiskool se sporthoogtepunte gedurende die jaar 2020. Krieket…

Welkom Volkskool leerder ondervoorsitter van Noord-Vrystaat Snr Hokkie

Marisa Steyn, onderwyseres van Welkom Volkskool is verkies as Ondervoorsitter van Noord-Vrystaat Senior Hokkie. Baie geluk, Marisa!

Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan tops vir 3 jaar

HET JY GEWEET? Dat Oranje se eerste hokkiespan in 127 wedstryde tussen 2015 en 2017 nie ’n enkele keer verloor het nie. Die onoorwonne tog is op die Super12-toernooi van…

Swys de Bruin besoek BVHS se Rugby-afrigters

Die bekende Springbok– en Leeusafrigter, Swys de Bruin, het vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugby-afrigters vir 2021 ‘n afrigtings-en motiveringsessie aangebied. “Ons sien uit om eersdaags weer rugby te kan…

Willem Postma Primêre Skool: Perdry

Hierdie leerder van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is eerste geplaas in die Vrystaat en 5de in Suid Afrika deur Dressage Suid Afrika. Sy is ook 1 ste geplaas…

Hoër Meisieskool Oranje atlete presteer

Marilet Blom, gr. 8-atleet van Oranje het Dinsdag by ‘n ope-byeenkoms van Atletiek Sentraal Noordwes in Potchefstroom tweede gekom in die 300m-hekkies vir meisies o.15. Marilet (foto regs) tyd van…

Primêre Skool Jordania se gholfdag suksesvol

Foto bo: die helpers van die dag is, vlnr: Pieter Roos, Charné de Villiers, Janine Helmand, Natasha Burger, René van Staden en Ruan Strydom Primêre Skool Jordania in Bethlehem het…

Hoërskool Goudveld leerder skitter in Perdry

Ryan Martin van Hoërskool Goudveld in Welkom, het met sy perde,  Kadush en Volmoed Astrant, 4 eerste plekke, ‘n derde plek en ‘n vierde plek behaal in die 80cm en…

Hoërskool Sentraal atleet presteer by Sentraal-Noordwes Atletiek

Jacques Pienaar, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het Dinsdag, 3 November, tydens die atletiekbyeenkoms in Potchefstroom, die 400m in ‘n tyd van 51.74 sekondes gewen. Hy eindig…

Eunice High School learner SA u/18 Tennis Champion 2020

Delien Kleinhans from Eunice High School in Bloemfontein, was awarded SA u/18 Tennis Champion 2020. Well done Delien! Eunice is very proud of you.

Hoër Meisieskool Oranje Netbal

Bianca Pienaar, ‘n gewese lid van Oranje se eerste netbalspan, se visier was puik ingestel in die afgelope Telkom Netballiga. Bianca, wat verlede jaar matrikuleer het, was een van die…

BVHS leerders bereik groot hoogtes in sport

Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op die ererol geplaas vir hulle uitnemende sportprestasies en ontvang elk ‘n BVHS kontantprys. Bianca Lessing: Atletiek. Bianca was ingesluit in die…

BVHS Learner excelled in Award Ceremony

Mehmood Khan of Bethlehem Voortrekker Hoërskool received the Gideon & Esther Knobel Merit Trophy as well as a cash voucher for the learner who has generally shown the best progress…

BVHS beloon Matriekdogter vir veelsydigheid op Sportgebied

Chinell Becker van Bethlehem Voortrekker Hoërskool ontvang die Herka Erkentlikheidstrofee asook die BVHS  Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekdogter wat in haar skoolloopbaan deur besondere prestasie en veelsydigheid op SPORTGEBIED ‘n…

BVHS beloon Graad 12 Toppresteerder vir Prestasie op Sportgebied

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vir Dian Labuschagne beloon met die Johan en Gert Claasen-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekseun wat in sy skoolloopbaan deur besondere prestasie en…

BVHS kondig hul leiers aan vir 2021

Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle nuwe Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2021 aangewys. Die hoofleiers sal in 4de kwartaal aangewys word. Die onderskeie portefeuljekomitees wat onder die MK funksioneer, is ook…

Hoër Meisieskool Oranje leerder kwalifiseer vir SA Kortbadkampioenskap

Lize-Marie Davidson van Hoër Meisieskool Oranje het op haar 17de verjaardag, 18 Oktober 2020 die nuus ontvang dat sy vir die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap gekwalifiseer het. Dit word vanaf Saterdag…

Oud-Oranje sal van Woensdag in die Telkom Netballiga uitdraf

Foto vlnr: Kaïlah Ferreira en Bianca Pienaar   Twee oud-Oranje’s sal vanaf Woensdag in die Telkom Netballiga in Bloemfontein uitdraf. Kaïlah Ferreira is vir die Noordwes-Flames en Bianca Pienaar vir…

GREY COLLEGE 1st cricket team prize-giving

Photo: Juan Dee Oliver The criteria to qualify for a cricket bat: T20: 75+ Runs 4+ Wickets Longer Format 100+ Runs 5+ Wickets The bats will be framed when you…

Hoër Meisieskool Oranje: SA senior kortbadkampioenskap

Chloë le Roux (gr. 10) van Hoër Meisieskool Oranje is een van twee Vrystaatse swemmers wat gekies is om op die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap later vandeesmaand in Pietermaritzburg mee te…

Grey College manne wys hul staal by SA o/21 Rugby

Dertien voormalige Grey-rugbymanne het gister, 4 Oktober, hul staal gewys tydens die SA o/21 rugbykampioenskappe wat op Emiratespark aangebied is. Vir die Vrystaat Cheetahs, het die volgende manne uitgedraf: Janco…