Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle nuwe Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2021 aangewys.
Die hoofleiers sal in 4de kwartaal aangewys word.
Die onderskeie portefeuljekomitees wat onder die MK funksioneer, is ook aangewys:
BVHS SUBKOMITEES
2021 AKADEMIE:
Wariishaa Cassim, Keean de Klerk, Niël Swanepoel en Neil Bishop
GEESVANG:
Jozelle Fourie, Thokozile Mbele, Elzani Campher, Lesedi Lekota, SW Meintjies, Janco Smith en Wickus Botha
BEMARKING:
Linel Bester en Nicholis Quinn
KULTUUR:
Annabelle Brussow, Tea-Mari van der Merwe, Mia Marais, Daleen van der Merwe, Janco Campher en Mia van der Schyf
GRAAD 8’s:
Sarah-Jane Potterton, Alwyn van der Linde, Elmé Pretorius, Jayden Steyn en AJ Stemmet
SOSIAAL:
Leandi Campher,Megan Lourenco, Delali Lumor, Chris-Jan Stander, Elani Cilliers en Evert Olivier
SPORT:
Jana Bruwer (hokkie), Brenda van Niekerk (netbal), Glené Kirchner (netbal), Erhard van Wyk (tennis), Ernst Shannon (krieket), Thabo Litedu (hokkie), Ryan Allan (hokkie), Givestro Argentino (rugby), Estian Louw (rugby). Franco Marais (rugby), Dylan Zwahlen (atletiek) en Robbie Hattingh (swem)
FINANSIES:
Mart-Mari de Clerk
TERREIN:
Riël Nel, Janro Grobbelaar en Kristiaan Klopper
Foto krediet: herman@visuallyspoken