Lilandi de Klerk, `n graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die volgende dansprestasies behaal:
In die Break out Beats Online Competition eindig sy 2e in Freestyle, 1e in Slowdance, 2e in Disco en 3e in Lyrical.
In die SADTA Online Dance Challenge eindig sy 1e in Freestyle en 2e in Slowdance.
Baie geluk, Lilandi!