)

Hoër Meisieskool Oranje onthou oomblikke

Vandag, vier jaar gelede, is Oranje vir ’n tweede agtereenvolgende jaar as die kampioen op die National Aquatics-byeenkoms in Pretoria gekroon.

Hulle was daarmee die nie-amptelike voorste swemskool vir meisies. Die skool se puntetotaal was 862 teenoor die Durban Girls’ High School in die tweede plek se 844. Die span van 29 swemmers het in die 24 aflosse vyf eerste plekke en 22 podiumplekke behaal. In die vier individuele nommers het Tailyn Seyffert en Sulinke van den Berg onderskeidelik in die 200 m-individuele wisselslag en 200 m-vryslag vir juniors geseëvier.

Oranje het in 2006 die eerste maal deelgeneem. Die meisies was in 2015 derde, 2018 tweede, 2019 derde en verlede jaar vierde!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal