Sophia Pieters, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 23 Januarie aan die Vrystaat Boogskiet 3D eerste rondte in Senekal deelgeneem. Sy het daar ‘n eerste plek behaal.
Sophia het ook deelgeneem aan die NASP-SA Virtuele Toernooi waar sy ‘n 7e plek behaal het!
Baie geluk, Sophia.