)

Primêre Skool Naudéville Swemmers presteer

Foto: Agter : Albert van Staden en Adriaan du Toit

         Voor: Genevieve Venter

Primêre Skool Naudéville van Welkom se swemmers het vanaf 7 tot 11 Desember aan die Free State Championships in Bloemfontein deelgeneem.

Die volgende prestasies is behaal:

Albert van Staden: eindig algeheel 6de vir Seuns o/10.

Adriaan du Toit: Is aagewys as die beste Seuns o/8 swemmer. Hy verwerf ook 2 Goue medaljes, 1 Silwer medalje en 1 Brons medalje.

Genevieve Venter: eindig algeheel 11de vir Dogters o/8.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal