• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Wed, Aug 10, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Other Provinces Freestate

Miné de Klerk van Hoërskool Goudveld vertel haar suksesverhaal

Miné de Klerk

schoolsthatrock by schoolsthatrock
Feb 24, 2021
in Freestate, Freestate Schools, Freestate Sports, Latest News, Other Provinces
0
0
Miné de Klerk van Hoërskool Goudveld vertel haar suksesverhaal

My passie, my liefde, my lewe, atletiek…

Atletiek het nog altyd ‘n groot rol in my lewe gespeel en dit groei elke jaar ‘n bietjie meer. Ek het in Gr 7  Goudveld-Hoërskool gekies omdat ek geglo het dat hulle my belange op die hart sal dra en ek is nog nie een oomblik spyt nie. My heel eerste atletiekjaar in die hoërskool was nou nie juis soos was ek dit in my verbeelding gesien het nie. Die eerste struikelblok was op Interhoër in 2017 toe ek en Bianca gediskwalifiseer is omdat ons “laat” was. Ons kon natuurlik nie deelneem nie, maar na ‘n lang “geveg” is  ons deur na die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Durban. Ons het eers om middernag deelgeneem aan die diskus item, maar ek kan sê dat ek daardie jaar altyd sal onthou.

READ ALSO

Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023

Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners

Gr 9 was beslis ‘n hoogtepunt in my hoërskoolloopbaan. Ek het op elke byeenkoms waaraan ek deelgeneem het, die rekord in gewigstoot verbeter. Op die SA- Kampioenskappe in Potchefstroom in 2018 het ek die rekordboeke herskryf nadat ek die gewigstootrekord van 15.76m na 16.03m verbeter het asook die diskusrekord van 43.35m na 45.08m.

ADVERTISEMENT

My Gr 10 jaar was my “babajaar” in die 0/17 ouderdomsgroep.  Ek het die hele jaar 0/16 deelgeneem tot op SA’s waar ek 0/17 moes deelneem. Daar het ek ‘n tweede plek in die gewigstoot gekry met ‘n afstand van 17.05m en ‘n derde plek in die diskus met 43.86m. Daardie jaar het ek ook vir die eerste keer aan ASA deelgeneem. ASA is die byeenkoms waaraan jy deelneem om vir ‘n nasionale span te kwalifiseer. Op hierdie byeenkoms het ek 17.08m gestoot en ‘n 2de plek verower. Tot my verbasing is ek gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat aan die “African Youth and Junior Championship” in die Ivoorkus gaan deelneem het.  Daar het ek ‘n silwer medalje in die gewigstoot en ‘n 4de plek in die diskus behaal. Dit was eerlikwaar ‘n groot voorreg om my land te verteenwoordig op internasionale vlak.

Gr 11 het nie juis uitgedraai soos wat ons beplan het nie. Op interhoër in 2020 het ek ‘n afstand van 18.34m gestoot en dit het my eerste op die wêreldranglys geplaas. Kort na Interhoër word ons as gevolg van Covid met inperking vasgepen met geen byeenkomste in sig nie. Om eerlik te wees, was die inperking die beste ding wat met my atletiek kon gebeur. Deur die hele inperkingstyd het ek en my pa aan my tegniek gewerk en kon ons die meeste van my foute uitskakel. Ek kon voluit in die gym by ons huis oefen en ekstra oefeninge doen. Daar was darem ‘n paar virtuele byeenkomste waaraan ek kon deelneem vir ‘n bietjie kompetisie.

Ek het my matriekjaar binnegegaan met die hoop op ‘n paar byeenkomste. Op 16 Februarie 2021 was die heel eerste byeenkoms in Potchefstroom waar ek vir die eerste  keer amptelik met die 4kg gewig deelgeneem het. Daar het ek ‘n afstand van 17.55m gestoot en beklee tans die eerste plek op die wêreldranglys. My doelwit vir hierdie jaar is om aan die Junior Wêreldkampioenskappe in Kenya deel te neem.

Niks van hierdie sou moontlik gewees het sonder Liewe Jesus se genade, my ouers en afrigter se ondersteuning nie.

Volgende jaar gaan ek studier aan die Universiteit of Oregon in Eugene, Amerika. Ek het ‘n studie- en sportbeurs gekry en daarom gaan ek my toekoms met ‘n glimlag tegemoet en gaan ek “Human Physiology” studeer en my bes doen om my sportprestasies nog verder uit te brei. 

Related Posts

Errie Rugbydroom - Word op ys geplaas tot 2023
Latest News

Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023

Aug 9, 2022
Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners
Latest News

Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners

Aug 9, 2022
Vrouedag/ Women's Day - Vir elke vrou 9 Augustus 2022
Eastern Cape

Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022

Aug 8, 2022
Fairtree Super 12 Hockey - Triumph for Sekondêre Meisieskool Oranje
Freestate Schools

Fairtree Super 12 Hockey – Triumph for Sekondêre Meisieskool Oranje

Aug 8, 2022
Boogskiet - Danie Theron skitter met drie eerste plekke
Freestate

Boogskiet – Danie Theron skitter met drie eerste plekke

Aug 8, 2022
Fairtree Hokkietoernooi - Paarl Girls' High U14 won Silver
Latest News

Fairtree Hokkietoernooi – Paarl Girls’ High U14 won Silver

Aug 8, 2022
Next Post
Hoërskool Upington matrieks skitter in eindeksamen

Hoërskool Upington matrieks skitter in eindeksamen

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Errie Rugbydroom - Word op ys geplaas tot 2023

Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023

Aug 9, 2022
Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners

Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners

Aug 9, 2022
Vrouedag/ Women's Day - Vir elke vrou 9 Augustus 2022

Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022

Aug 8, 2022
Fairtree Super 12 Hockey - Triumph for Sekondêre Meisieskool Oranje

Fairtree Super 12 Hockey – Triumph for Sekondêre Meisieskool Oranje

Aug 8, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023
  • Noordvaal Hokkie – Hoërskool Ermelo naaswenners
  • Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022
  • Fairtree Super 12 Hockey – Triumph for Sekondêre Meisieskool Oranje
  • Boogskiet – Danie Theron skitter met drie eerste plekke

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.