Afrikaanse Hoƫrskool Kroonstad se swemmers het op 19 en 20 Februarie aan die Provinsiale Vlak 2 en 3 Swem Kampioenskap deelgeneem.
Die volgende prestasies is behaal:
Annika Serfontein: Vlak 2100m Vryslag 2de, 50m Rugslag 4de, 200 m Aflos 2de, 100m Rugslag 3de, 50m Vlinderslag 2de, 50m Vryslag 2de en 200m Aflos 2de
Charmae Donald: Vlak 250m Borsslag 1ste, 100m Vryslag 4de, 50m Rugslag 4de, 200m Aflos 2de. 50m Vlinderslag 3de, 100m Borsslag 2de, 200m Borsslag 2de, 50m Vryslag 5de en 200m Aflos 2de. Sy kwalifiseer ook om vir die Streek Kampioenskap Vlak 3 deel te neem.
Adrian le Roux: Vlak 3200m Vryslag 3de, 100m Borsslag 3de, 100m Vryslag 2de, 50m Borsslag 2de, 50m Vryslag 3de, 200m Borsslag 3de en 50m Vlinderslag 4de.
Baie geluk!
Hulle is almal lede van die Valsrivier swemklub en word deur Me. Irene le Roux afgerig.
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








