Rooiskool, Kroonstad, se leerders het goed presteer tydens die South African Country and Western Dancing (Line & Couple).
Die volgende leerders het plekke in hul onderskeie afdelings behaal:
WJ Dennis: Line Modern (Basic) 2de plek, Line Dance (Classic) 2de plek en Couples Classic – 3de plek
Thomas Huges: Couples Pro-Am 1ste plek
Samantha Mynhardt: Line Modern (Basic) 1ste plek, Line Dance (Classic) 1ste plek en Couples Classic 1ste plek
Lian Combrinck: Couples Classic 4de plek
Altus v Schalkwyk: Couples Classic 1ste plek
Baie geluk aan elkeen!
Foto verskaf