)

Hoër Meisieskool Oranje: Terugblik-Donderdag

Daar is seker min dinge wat ’n mens se aandag (en in die geval jou hart) so vasvang soos ’n foto van ’n hoërskoolkind in haar pa se arms wat in pyn verkeer.
Anandie Bester het drie jaar gelede op die Waterkloof-netbaltoernooi as kaptein van Oranje se eerste span haar ligamene rondom haar een enkel geskeur.
“Ek moes van die baan af kom sodat die wedstryd kon voortgaan. My pa het vir my kom sê ek moet vashou, hy het my. Hy het my toe na die ambulans, net langs die baan, gedra,” onthou Anandie.
Sy woon deesdae in Frankryk en is verloof aan die gewese Cheetah-rugbyspeler, Nico Lee.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal