Donna le Roux, gr. 8-leerder vanjaar, het haar tennisvernuf in ‘n ouer ouderdomsgroep as sy, vertoon.
Sy het Dinsdag in Oos-Londen in die KM Sport Premier Challenge in die o.16-afdeling geseëvier. Donna, die derde Le Roux-sussie op Oranje ná Mia en Chloë, het vir Kaitlyn Rambuth van KwaZulu-Natal in die eindstryd met 6-4 6-1 verslaan.
Baie geluk, Donna!
Become a Sponsor








