Chinell Becker van Bethlehem Voortrekker Hoërskool ontvang die Herka Erkentlikheidstrofee asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekdogter wat in haar skoolloopbaan deur besondere prestasie en veelsydigheid op SPORTGEBIED ‘n positiewe bydrae gelewer het om die beeld en goeie naam van die skool te bevorder.
Baie geluk!!
Trekkertrots.