)

Hoërskool Upington leerders presteer in Kultuur

Foto vlnr: Juanique Visagie en Mienke van den Heever

Kultuur is hoog op Uppies se prioriteitslys en daarom kan ons met trots sê dat ons leerders selfs in die Covid tyd baie goed presteer het.

Met min hulp en baie aanmoediging het Juanique Visagie (gr.9) en Mienke van den Heever aan die Internasionale Afrikaans – Ekspo deelgeneem.

Die twee het in verskillende kategorieë deelgeneem en baie goed presteer. Mienke het in die opstelafdeling `n goud verwerf met die inskrywing: “Laat jou emosies dans”.

Juanique het in 3 afdelings deelgeneem en self baie, baie goed presteer. Sy het silwer gekry vir haar Resensie en silwer vir haar opstel: “Musiek is eintlik soveel genade”. Dit is egter haar goud in die Poësie afdeling wat besonders is. Sy kry goud vir haar gedig “Hartsnare” en sy verwerf 90% wat vir haar `n plek in die Top 20 besorg.

Baie, baie geluk julle 2 sterre!

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal