)

Hoërskool Punt – Wings Prestige Musiekkonsert / Music Concert

Hoërskool Punt se musiekdepartement het op 21 Oktober ‘n onvergeetlike Musiekkonsert in die Dias Museum aangebied.  Hierdie konsert is ook deur die Mosselbaai Kunstevereniging ondersteun.

Baie dankie aan Me. Louise Van Wyk-Visser wat dit georganiseer het asook Dr. Andre Leonard vir sy baie groot bydrae tot die sukses van die aand.

Daar was optredes deur verskeie van Hoërskool Punt se leerders, Me. Van Wyk-Visser en gaskunstenaars.  Die Dias Museum het ‘n pragtige atmosfees geskep en die gehoor het die vertonings baie geniet.

Baie dankie ook aan die volgende borge: Baruchs, Skin en Krotoa

Baie geluk met ‘n pragtige aand Hoërskool Punt Musiekdepartement!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal