Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vir Dian Labuschagne beloon met die Johan en Gert Claasen-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekseun wat in sy skoolloopbaan deur besondere prestasie en veelsydigheid op SPORTGEBIED ‘n positiewe bydrae gelewer het om die beeld en goeie naam van die skool te bevorder.
Baie geluk!!
Trekkertrots