Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun van 2020, Jan du Toit het die 1964 Matriekreünie-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-seun wat op verskeie terreine uitgeblink het op die gebied van leierskap, asook ‘n sertifikaat vir Hoofseun 2020 ontvang.
Baie geluk!!
Trekkertrots