Josh Bezuidenhout (links) en Sean Huisamen (regs) van BVHS het hulle Vrystaatkleure vir 2021 Karate verwerf en gaan deelneem aan die All-Styles Nasionale Kampioenskappe op 6 en 7 Maart 2021 in Durban.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool wens hulle alle sterkte toe.