)

Hoërskool Hoopstad 2020 Grondslagfase-prysuitdeling

‘n Jaar propvol leer, groei, aanpas en hard werk kom tot ‘n einde met die suksesvolle voltooiing van elke graad en mooi pryse vir almal.

Elke Hoopie stap met trots oor die verhoog met die mooiste glimlaggies van opgewondenheid om hul diplomas te ontvang. Elke juffrou dink ook natuurlik haar klas was die oulikste en daarom staan sy terug met ‘n glimlag en stuur hul na die volgende graad.

Baie geluk liefste Hoopies met julle besonderse mooi prestasies. Julle is Hoërskool Hoopstad se sterre!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal