Foto vlnr: Ivé van der Westhuizen, Mariné du Plooy en Ané Beneke
Hoërskool Witteberg van Bethlehem se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Atletiekbyeenkoms in Sasolburg op Saterdag, 27 Februarie.
Ive van der Westhuizen: 100m D0/18 4de plek; 200m D0/18 5de plek
Marine Du Plooy: 100m D0/18 7de plek; 200m D0/18 7de plek
Sue-Marie Claasen (ouskolier): 100m Vroue/20 2de plek; 400m Hekkies Vroue/20 1ste plek
Ané Beneke: Verspring D0/18 6de plek; Driesprong D0/18 3de plek
Carissa Tredoux: 400m D0/16 9de plek; 800m D0/16 6de plek
Helgard Fouche: Diskusgooi S0/18 4de plek
Charl Greyling: Hammergooi S0/18 1ste plek
Wedrich Niewoudt: 200m S0/18 2de plek
Arnaud Tredoux: 400m S0/18 4de plek; 800m S0/18 6de plek
CF Barnard: 110m Hekkies S0/18 3de plek; 400m Hekkies S0/18 3de plek
Baie geluk aan die atlete!
Foto verskaf