)

Hoërskool Witteberg: ASA Pukke Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Witteberg se atlete het baie goeie uitslae behaal tydens die ASA Pukke Atletiekbyeenkoms op 23 Februarie.

Die volgende prestasies is behaal:

Andrea Stenberg
-400m D0/16 3de plek
-800m D0/16 1ste plek (kwalifiseer vir SA’s)

Ella Steynberg
-1500m D0/18 6de plek
-3000m D0/18 3de plek

Elry Flores
-Paalspring D0/18 2de plek

Ersnt Minnie
-Paalspring S0/18 1ste plek

Janus Breytenbach
-Paalspring S0/18 2de plek

Lovelle Loubser
-Paalspring Mans 0/20 2de plek

Baie geluk aan die atlete!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal