)

Hoërskool Witteberg leerder presteer in aanlyn skaak

Jurie Wessels, `n Graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope tyd aan twee aanlyn skaaktoernooie deelgeneem en uitstekend gevaar!

Jurie het tydens die Mangaung aanlyn skaaktoernooi ‘n derde plek in sy afdeling behaal. Hy het ook die afgelope naweek aan Lejweleputswa streek aanlyn skaaktoernooi deelgeneem en ‘n sesde plek in sy afdeling behaal. 

Baie geluk, Jurie!

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal