Louis Lategan, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Vrystaat Karate span wat vanf 4 tot 7 Maart aan die KSA Nasionale toernooi deelneem. Louis neem deel in die afdeling vir Cadet Seuns Kata 14 en 15 jaar.
Baie geluk, Louis!