BVHS Atleet verwerf Goud by ASA SA kampioenskappe
Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het Goud verwerf met die dogters o/16 1500m Hindernis in die Paarl! Eerste in SA! SA kampioen Trekkertrots Foto verskaf
BVHS Atleet 3de beste in SA
Foto: Shannon saam met haar afrigter, Alwyn Dippenaar Shannon Purchase van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die ASA SA kampioenskappe gekroon as 3de beste in Suid-Afrika vir Dogters o/18 Paalspring.…
Hoërskool Reitz Atlete presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe
Aluschka Heymans en Johanné Bonthuys van Hoërskool Reitz het puik presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Aluschka Heymans behaal ‘n eerste plek vir dames 0/20 10000m stap en Johanné Bonthuys behaal in die 0/20…
Grey Kollege leerder presteer by SA Nasionale Junior swemkampioenskappe!
Veels geluk aan HJ Knepscheld van Grey Kollege (Gr. 10), wat reeds twee medaljes ingepalm het tydens die SA Nasionale Junior swemkampioenskappe! Hy verower goud in die 50m borsslag en…
Gouties’ Miné de Klerk break record in Paarl
Rising shot put star Mine de Klerk stole the show with a spectacular record-breaking performance on Wednesday, as the TWIZZA ASA Age Category T&F (u16-u20) Championships 2021 got under way…
Grey Kollege swemmers kwalifiseer vir Swemkampioenskappe
Geluk aan die swemmers van Grey Kollege wat gekwalifiseer het vir die Swemkampioenskappe! Vlak 3 en 2 Swemkampioenskappe: Hanko Buys, André Claassen, Thian du Toit en Liam Nieuwoudt. Junior Nasionale…
Hoërskool Witteberg Stap-uitslae by SA Kampioenskappe
Die volgende uitslae van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete is bekendgemaak tydens vandag se SA Kampioenskappe in die Paarl. 5e Plek: SHEPHERD, Laura 29:50.07 8e Plek: DE VILLIERS, Jane31:03.45 9e…
Hoërskool Witteberg Stappers by SA Kampioenskappe
Vlnr: Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers Hoërskool Witteberg se stappers, Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers tree vanoggend aan by die SA Kampioenskappe in die…
Hoërskool Sentraal leerlinge presteer in atletiek
Hoëskool Sentraal is baie trots op die volgende atlete wat ingesluit is in die Vrystaat se atletiekspan. Sané Groenewald, Marnè Smith, Danita du Plessi en Meyburgh Theron. Hulle gaan deelneem…
Hoërskool Sentraal leerder skitter by Grandprix o/14 Tennistoernooi
Erick Heyns, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Sentraal, het die afgelope naweek aan die Oos-Londen Grandprix Tennistoernooi deelgeneem en het die o.14 enkels en dubbels gewen. Baie geluk, Erik! Sentraal…
Hoërskool Sentraal leerders presteer in Luggeweerskiet
Hoërskool Sentraal se skuts het deelgeneem aan Prysskiet 1. Baie geluk aan die vier medaljewenners, Reuben Duvenhage, Wentzel Ketterer, Anine Schlebusch en Gerno Lombaard. Die uitslae is as volg: 0.21…
Hoërskool Sentraal leerder verkies vir Vrystaat lewensreddingspan
Baie geluk aan Kayla van Niekerk (gr. 8) van Hoërskool Sentraal, wat ingesluit is in die Vrystaat Lewensreddingspan. Sentraal is baie trots op jou, Kayla! #werkenwen#tralietrots Foto verskaf
Hoërskool Sentraal Swemmers presteer
Drie van Hoërskool Sentraal se swemmers, Nialize Cronjé, Lize Botha en Minette Brits, het aan die Streek-swemkampioenskappe deelgeneem. Die volgende prestasies is behaal: Nialize Cronjé (Graad 11): SA-Vlak 3 Streekkampioenskap…
Grey Kollege Atletiek spog met hul eie teddiebeer
Grey Atletiek spog vir die eerste keer ook met hul eie teddiebeer! Dit is tradisie by die skool dat meeste sportsoorte en selfs kultuur hul eie teddiebeer as gelukbringer het.…
Hoër Meisieskool Oranje – rekord aantal atlete haal Vrystaatspan
Foto Voor vlnr: Nadia Vorster, Charné Wansbury, Germarie Spershott, Roline Louw en Amoray Weyers Agter vlnr: Carlé Stockenström, Karla van der Westhuizen, Marilet Blom, Diné le Roux, Nécke Verster en…
Welkom Volkskool leerders presteer by Vrystaat Provinsiale Swem Vlak-1
Volkies kondig met trots aan dat Lia Myburgh en Shyenne Laubscher gekies is om in Maart deel te neem aan Vrystaat Provinsiale Swem Vlak-1 in Bloemfontein. Met privaat keuring en…
Grey Kollege leerders presteer by Laser run kampioenskappe
Hanru Krause en Botha Barnard van Grey Kollege in Bloemfontein, het die afgelope naweek aan die o/17 SA Laser run kampioenskappe deelgeneem en uitstekend presteer! Hanru het ‘n tweede plek…
Hoër Meisieskool Oranje leerder Dubbele SA Multisport-wenner
Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ’n dubbele nasionale kampioen in die 15-jarige Danielle Joubert. Nadat sy Saterdag die tetrathlon-titel vir o.17’s in Somerset-Wes gebuit het, het sy dit Sondag…
18 Atlete van Hoërskool Fichardtpark ingesluit in Vrystaat ASA atletiekspan
Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op hul 18 atlete wat ingesluit is in die Vrystaat ASA atletiekspan wat vanaf 8 – 11 April aan die ASA atletiekkampioenskappe in…
Hoër Meisieskool Oranje leerder nr. 1-posisie op Tennis SA se ranglys vir o.14-spelers
Donna le Roux, 13-jarige tennisspeler van Hoër Meisieskool Oranje, bevind haarself in die nr. 1-posisie op Tennis Suid-Afrika se ranglys vir o.14-spelers. Sy het vroeër vandeesmaand die eerste keer tot…
Hoërskool Witteberg ruiters presteer by Western Mounted Games
Gedurende 20 en 21 Maart se vier en vyf kwalifiserende rondtes wat gehou is in Bethlehem het Mieke du Plooy en Mignon Thomas van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, baie goed…
Primêre Skool Jordania leerder skitter in Muurbal
Joël Rix van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het aan die Bloemfontein Ope Muurbal deelgeneem. Hy het puik gevaar en kwalifiseer om aan die SA IPT deel te neem. Joël…
BHVS leerder wen Grand Prix Tennistoernooi
Anke Heyns van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die naweek van 19 Maart die o/16 Oos-Londen Grand Prix Tennistoernooi gewen . Trekkertrots!!
Grey Kollege leerder 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot
Grey Kollege, Bloemfontein, is uiters trots op DJ Liebenberg (o/18) wat tans 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot is! Sy nuutste prestasies sluit die volgende in: 1ste plek…
BHVS swemmers presteer by Nationals Level 3 in Sasolburg
Foto’s vlnr: Stephan Naudé en Kennith Outram Stephan Naude en Kennith Outram van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 19 Maart deelgeneem aan Nationals Level 3 Swempampioenskappe in…
BVHS leerder presteer by S. A. Nasionale Ope water swemkampioenskappe
Robbie Hattingh van BVHS het deelgeneem aan die S. A. Nasionale Ope-water Swemkampioenskappe 2021, te Jeffreysbaai. hy het die 5 kilometer in 1:10:21 afgelê. Baie geluk, Robbie. Trekkertrots! Foto verskaf
Hoërskool Witteberg leerder presteer in swem
Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Nasionale Vlak 3 Swem Gala in Sasolburg deelgeneem en die volgende prestasies ingepalm: 100m Borslag -Brons, 50m…
Willem Postma Primêre Skool atlete presteer
Baie geluk aan die atlete van Willem Postma wat die naweek aan die laerskole Liga byeenkoms te Mangaung stadion deelgeneem en ongelooflik goed presteer het. Altesaam ses 1ste plekke, ses…
Hoërskool Witteberg atleet nr 1 in Suid-Afrika
Leozé Lottering, ‘n graad agt leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is tans die nommer 1 spiesgooier in Suid-Afrika vir dogters 14 jaar. Hierdie prestasie kom Leozé toe na afloop…
BHVS stuur meeste atlete na SA’s in Vrystaat
Foto voor vlnr: Juan Duminy, Celri Botha, Juhin Muller, Carise van Rooyen, Ilne le Roux, Theanette Jonck 2de ry: Marjulyn Myburgh, Karli van Niekerk, Cayla Scheepers, Marile Jonck, Susan Bender,…
Hoër Meisieskool Oranje leerders presteer in swem
Zané Snyman van Hoër Meisieskool Oranje het ’n puik vlak 3 interprovinsiale gala agter die rug waarin sy sewe keer eerste aan die muur geraak het. Sy was ook in…
Primêre Skool Willem Postma swemmers presteer
Geen keer aan hierdie vyf Possies nie! Philip le Roux, Kate-Lynn de Jager, Marné van Rensburg, Reagan Barnard, Lili Annandale en Danielle Grobler het almal by die Vlak 3 Nasionale…
Vyftien Wittebergers in Vrystaat Atletiekspan
Voor vlnr: Cara Cilliers, Noelle Petitt, Leoze Lottering, Laura Shepherd, Anuschka Janse van Rensburg, Amy Kotzé, Elry Flores, Ella Steynberg, Jané de Villiers , Andrea Steynberg Agter vlnr: Ernst Mienie,…
Hoër Meisieskool Oranjeskitter by VS-Atletiekbyeenkoms
Hoër Meisieskool Oranje se atlete het verlede naweek op die Vrystaat-atletiekkampioenskappe vir 8 goue medaljes, 8 silwer en 7 brons gesorg. Marliet Blom het eerste geëindig in sowel die 90m-hekkies…
Grey College – the hockey boys are back
The boys are back! Wonderful to see them in action on the astro turf again! More than 170 boys played in the u14, u16 and u18 trials and showed some…
Welkom Volkskool onderwyser Onder-voorsitter van Junior Krieketbestuur
Baie geluk aan Mnr. Henrico van Rooyen van Welkom Volkskool wat verkies is tot Onder-voorsitter van die Lejweleputswa Junior Krieketbestuur.
Hoërskool Fichardtpark Fees van Gees
Fichies se Fees van Gees is in volle swang en ding raak baie interresant. Die Wolves het van die kaiings uit die vuur gekrap om die Wicked Warriors te wen.…
Primêre Skool Naudéville Krieket-afrigters presteer
Primêre Skool Naudévile is trots op menere William Goslett,Tommie Doubell en Pottie wat verkies is in verskeie leiersposisies by Lejweleputswa junior krieket. tesourier. Mnr. William Goslett is verkies tot Lejweleputswa…
Willem Postma Primêre Skool Atletiek
Hierdie Possies het op 2 Maart by die ACNW ope Baan en veld byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Michelle Pienaar was 2de in die 1200m dogters 0/12 met ‘n tyd van…
Grey Kollege Sekondêr leerder skitter in Swem en Lewensredding
Liam Nieuwoudt (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het uitstekend in swem en lewensredding presteer! Tydens die vlak 2 provinsiale swemkampioenskappe in Bloemfontein (19 tot 21 Februarie), het hy ‘n goue-,…
Welkom Volkskool leerder gekies vir Vrystaat o.11 Gholfspan
Tiaan Botha van Welkom Volkskool is gekies vir die 0/11 Vrystaat Golfspan wat vanaf 27 tot 28 Maart in Magaliesburg sal deelneem. “Ons as Volkies is trots op jou, Tiaan,…
Hoërskool Hoopstad tennisspeler skitter by Growthpoint Noord-Kaap Tennis-kampioenskappe
Cara le Grange van Hoorskool Hoopstad het tydens die Growthpoint Noord-Kaap Tennis-kampioenskappe te Kimberley ‘n 1ste plek vir dogters O/14 behaal. Baie geluk, Cara. Hoopies is baie trots op jou!…
Ses leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Vrystaat Laserrun-span opgeneem.
Foto: Danielle Joubert Ses leerders van Oranje is in die Vrystaat Laserrun-span opgeneem. Die span van 29 lede (hoër- en laerskole) ding op 28 Maart mee op die nasionale kampioenskap…
Twee Tieners van Bloemfontein neem deel aan Midmarmyl
Luchelle Oosthuizen (links) en Lize-Marié Davidson Sondagoggend voor hulle die Midmarmyl in KwaZulu-Natal aangedurf het. Twee Bloemfonteinse tieners Luchelle Oosthuizen (Eunice High School, 22:12) en Lize-Marié Davidson (Hoër Meisieskool Oranje,…
Vyf oud-Greys maak verskyning in Jake White se Bullespan
Foto: Jan-Hendrik Wessels in aksie. Baie geluk aan die vyf oud-leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat vanaand hul verskyning in Jake White se Bulle-span maak! Hulle speel in hul…
Hoërskool Witteberg atlete presteer by ASA byeenkoms in Sasolburg
Foto bo vlnr: Sue-Marie Claasen, CF Barnard, Ivé van der Westhuizen en Wedrich Niewoudt Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het Saterdag, 6 Maart aan die ASA Atletiekbyeenkoms in Sasolburg deelgeneem. Doe…
Rooiskool leerder presteer by Presidentskiet kompetisie
Annika Serfontein van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het deelgeneem aan SA Jagters en Wildbewarings-vereniging se Streeks Presidentskiet kompetisie op Hertzogville. Daar word jaarliks 6 sulke kompetisies geskiet in die Vrystaat. Die…








