Aluschka Heymans en Johanné Bonthuys van Hoërskool Reitz het puik presteer tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe.
Aluschka Heymans behaal ‘n eerste plek vir dames 0/20 10000m stap en Johanné Bonthuys behaal in die 0/20 dames afdeling ‘n vierde plek vir verspring, vyfde plek vir 100m hekkies en sesde plek vir 100m.
Baie geluk!