)

Hoërskool Reitz tweede beste skool in Suid-Afrika

Vlnr: Sherelle Nel, Dené Lourens, Cornél Stadler, Jeanette van den Berg, Niel Neethling, Uys le Roux (Skoolhoof), Riana Terblanche, Adri van Deventer, Nicola Deyzel, Ria Barnard en Amelia Zitzke

Hoërskool Reitz het ‘n groot hoogtepunt beleef. Die Skole Ondersteuningssentrum (SOS) wys jaarliks die Top 20-kleinskole in Suid-Afrika aan, gegrond op die aantal leerders en die aantal onderskeidings (17 leerders/ 30 onderskeidings).

Hoërskool Reitz is volgens hierdie kriteria aangewys as die tweede beste skool in Suid-Afrika. ‘n Spogprestasie waarop die skool nederig trots is. Die matriekonderwysers het die toekenning ontvang.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal