Hoërskool DF Malan kondig met trots hul premierspan hokkieseuns, Ruan Joubert, Christiaan Loots, Hendré du Buisson, André Venter, Andries Harmse, Dietrich Reingruber, Ethan Herbst, Francois Grobler (matriek 2020), Luhan Theart, Werner Britz, Pierre Potgieter, Heinrich Leeuw, Herman Botes (van Mostert en Bosman – borg), Wihan Gaybba, Rupert Scriven, Ludan Smit, Brendon Joerning, George Botes (matriek 2020).
DF bedank Mostert en Bosman wat die span borg. “Dankie aan Francois en George wat die kit oorhandig en met die manne kom praat het.”
Foto verskaf