Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Nasionale Vlak 3 Swem Gala in Sasolburg deelgeneem en die volgende prestasies ingepalm:
100m Borslag -Brons, 50m Rugslag – Brons, 100m Vlinderslag – Silwer, 100m Rugslag – Brons, 200m Wissel slag – Silwer en 200m Rugslag – Silwer.
Zané is lid van Sasolburg Swemklub.
Baie geluk, Zané!
Foto verskaf
Become a Sponsor








