Hierdie Possies het op 2 Maart by die ACNW ope Baan en veld byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem.
Michelle Pienaar was 2de in die 1200m dogters 0/12 met ‘n tyd van 4:25,11.
Danike Crause 6de met ‘n tyd van 4:45,69.
By die seuns 0/12 – 1200m was Christoph Bronn 3de met ‘n tyd van 4:14,69.
Die volgende seuns het 0/12 deelgeneem maar is nou eers 0/10 en het die volgende plekke behaal: Oliver Roux 5de plek 4:19,97 en Dries Olivier 6de 4:26,33.
Welgedaan! Possies is trots op jul harde werk!