Foto voor vlnr: Juan Duminy, Celri Botha, Juhin Muller, Carise van Rooyen, Ilne le Roux, Theanette Jonck
2de ry: Marjulyn Myburgh, Karli van Niekerk, Cayla Scheepers, Marile Jonck, Susan Bender, Luane Terblanche
3de ry: Ane van Zyl, Mieke Louise Brit, Handre Fourie, Ixoré Cilliers, Liam Lloyd Doman, Shanon Purchase, Hein Smith
4de ry: Simeon Jacobs, Aletta Janse van Vuuren, Immanuel Vietch, Wian Botha, Danika Zwahlen, Kiara Montgomery, Jamie Dempsey
Afwesig tydens neem van foto: Emma Schutte
Trekkers stuur meeste atlete na SA’s in Vrystaat.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het hulself, ten spyte van Covid-19, goed voorberei vir die 2021 seisoen. Hul prestasies tydens die afgelope byeenkomste spreek van talent en toegewydheid.
Die beloning was groot toe die volgende 27 atlete gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig op die SA ASA byeenkoms vanaf 7-10 April: Juan Duminy (spiesgooi), Celri Botha (hoogspring), Juhin Muller (verspring), Carise van Rooyen (1500m hindernis), Ilne le Roux (diskus), Theanette Jonck (hamergooi), Marjulyn Myburgh (diskus), Karli van Niekerk (gewigstoot en diskus), Cayla Scheepers (2000m hindernis), Marile Jonck (diskus), Susan Bender (hamergooi), Luane Terblanche (verspring en diskus), Ane van Zyl (driesprong), Mieke Louise Brits (1500m), Handré Fourie (hoogspring), Ixoré Cilliers (paalspring), Liam Lloyd Doman (5000m stap), Shanon Purchase (paalspring), Hein Smith (spiesgooi), Simeon Jacobs (hoogspring), Aletta Janse van Vuuren (hamergooi), Immanuel Vietch (200m), Wian Botha (800m), Danika Zwahlen (2000m hindernis), Kiara Montgomery (1500m hindernis), Jamie Dempsey (400m, 800m) en Emma Schutte (200m).
BVHS is die skool met die meeste atlete in die Vrystaatspan.
Trekkertrots!