)

Vyf oud-Greys maak verskyning in Jake White se Bullespan

Foto: Jan-Hendrik Wessels in aksie.

Baie geluk aan die vyf oud-leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat vanaand hul verskyning in Jake White se Bulle-span maak! Hulle speel in hul tweede wedstryd van die SA Rugby Voorbereidingsreeks teen die Pumas in Mbombela. Grey Kollege wens Richard Kriel, David Kriel, WJ Steenkamp, Jan-Hendrik Wessels en Werner Gouws sterkte toe.

“Ons is trots op julle!”

#ViveLaGrey#Grey2Gold#greyrugby#rugby @blue_bulls_official@bokrugby @janhendrikwessels01

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal