)

Hoër Meisieskool Oranje leerders presteer in swem

Zané Snyman van Hoër Meisieskool Oranje het ’n puik vlak 3 interprovinsiale gala agter die rug waarin sy sewe keer eerste aan die muur geraak het. Sy was ook in twee aflosse in die wenspan.

Die gala het die naweek in Sasolburg plaasgevind met swemmers van die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap in aksie. Vlak 3 is die vlak net onder junior nationals. Zané (gr. 11) se sewe individuele goues is behaal in die 50m-borsslag, 50m-rugslag, 50m-vryslag, 50m-wisselslag, 100m-vryslag, 200m-vryslag en 200m-individuele wisselslag.

Imke van Wyk (gr. 12) het met 1 goud, 2 silwer en 1 brons teruggekeer. Die ander medaljewenners was: Jana Helmand (gr. 8): 1 goud en 2 silwer, Michaela van Rooyen (gr. 8): 1 goud, 1 silwer en 1 brons, Gemma Kirsten (gr. 10): 2 brons en Loraine van den Heever (gr. 11): 1 brons.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal