Liam Nieuwoudt (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het uitstekend in swem en lewensredding presteer!
Tydens die vlak 2 provinsiale swemkampioenskappe in Bloemfontein (19 tot 21 Februarie), het hy ‘n goue-, twee silwer- en vyf bronsmedaljes verower!
By die Vrystaat Lewensredding-kampioenskappe (27 en 28 Februarie) het hy 3 bronsmedaljes verower.
Veels geluk Liam!