)

Hoërskool Outeniqua spog met hul 2020 matriekuitslae

Die skoolhoof, personeel, beheerliggaam, Kwaggatrust, ouers en leerders van Hoërskool Outeniqua in George, wens hul matriekgroep van 2020baie geluk met hul pragtige prestasies. “Alle eer aan ons Hemelse Vader wat ons deur ‘n moeilike jaar gedra het.”

37 A-kandidate. Nasionale toekenning: 1 kandidaat – derde in Suid-Afrika vir kwintiel 5 skole. 1 Kandidaat 100% in Fisiese Wetenskappe.

9 Kandidate met ‘n gemiddeld bo 90%

468 Vakonderskeidings behaal. Dit is 21,99% van al die vakke wat geskryf is. 65,9% Graadgemiddeld. 1451 Van die 2144 vakke wat geskryf is, het bo 60% behaal. Dit is 67,67% van alle vakke.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal