)

Hoër Meisieskool Oranje leerder Dubbele SA Multisport-wenner

Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ’n dubbele nasionale kampioen in die 15-jarige Danielle Joubert.

Nadat sy Saterdag die tetrathlon-titel vir o.17’s in Somerset-Wes gebuit het, het sy dit Sondag opgevolg met die verowering van die Nasionale Laser Run-kampioenskap/titel (ook vir o.17’s). Danielle het daarmee ook haar plek in die Suid-Afrikaanse span na die Laser Run-wêreldkampioenskappe in Junie in Egipte bespreek. Laser run bestaan uit 4 x 400m met laserpistoolskiet tussen elke ronde.

Tetrathlon is skerm, 200m swem, 3 x 800m hardloop tesame met laserskiet tussen elke ronde. Oranje het ’n sterk verteenwoordiging by die laser run gehad met sewe deelnemers. Miché Johns het 2de ná Danielle geëindig. Lané van Rooyen was 4de en Anina Groenewald 5de.By die o.15’s was Donna le Roux 5de, Ezeth Esterhuizen 10de en Michaela van Rooyen 18de. In Saterdag se tetrathlon het Oranje se ander deelnemer, die 15-jarige Lané, derde vir o.17’s geëindig.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal