Erick Heyns, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Sentraal, het die afgelope naweek aan die Oos-Londen Grandprix Tennistoernooi deelgeneem en het die o.14 enkels en dubbels gewen.
Baie geluk, Erik! Sentraal is trots op jou.

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.