Hoërskool Sentraal se skuts het deelgeneem aan Prysskiet 1. Baie geluk aan die vier medaljewenners, Reuben Duvenhage, Wentzel Ketterer, Anine Schlebusch en Gerno Lombaard.
Die uitslae is as volg: 0.21 Reuben Duvenhage – Goue medalje 904 – 1000; Wentzel Ketterer – Silwermedalje 894 – 1000; 0.16 Anine Schlebusch – Goue medalje 862 – 1000; Gerno Lombaard – 858 – 1000 Bronsmedalje.
Sentraal is baie trots op julle!