Hoëskool Sentraal is baie trots op die volgende atlete wat ingesluit is in die Vrystaat se atletiekspan. Sané Groenewald, Marnè Smith, Danita du Plessi en Meyburgh Theron.
Hulle gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe in die Paarl vanaf 8 tot 11 April.
Ons beste wense vergesel hulle!