)

Grey Kollege leerder 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot

Grey Kollege, Bloemfontein, is uiters trots op DJ Liebenberg (o/18) wat tans 4de op die IAAF o/20 wêreldranglys vir gewigstoot is!

Sy nuutste prestasies sluit die volgende in:

1ste plek in gewigstoot met ‘n persoonlike beste en afstand van 18, 56m! Hierdie uitmuntende prestasie plaas hom 4de op die wêreldranglys. Tydens die Vaaldriehoek atletiekbyeenkoms op 6 Maart, verower hy twee eerste plekke in beide gewigstoot met ‘n afstand van 17,62m en diskus met ‘n persoonlike beste en afstand van 47,74m.

Geluk DJ! @dj12of13

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal