Vlnr: Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers
Hoërskool Witteberg se stappers, Laura Shepherd, Noelle Petitt en Jané de Villiers tree vanoggend aan by die SA Kampioenskappe in die Paarl.
Wittes wens jul sterkte toe!
Foto verskaf
Become a Sponsor








