Hoërskool Tygerberg wens Aiden la Vigre, Luke Martin en Matthew Cloete geluk met hul prestasie deur in hul onderskeie items te kwalifiseer vir die ASA Kampioenskappe.
“Ons wens aan alle atlete sterkte toe vir wanneer hulle hierdie week gaan kompeteer.”
Congratulations to Aiden la Vigre, Luke Martin and Matthew Cloete who have qualified to compete at the ASA Championships in their respective items.We wish these athletes all the best when they compete this week.
Foto’s verskaf