Volkies kondig met trots aan dat Lia Myburgh en Shyenne Laubscher gekies is om in Maart deel te neem aan Vrystaat Provinsiale Swem Vlak-1 in Bloemfontein. Met privaat keuring en volgens Covid-19 regulagies het die twee leerders uitmuntend presteer!
Lia het die volgende plekke behaal: Twee 1ste plekke en een 2de plek.
Shyenne het die volgende plekke behaal: Vyf 1ste plekke, een 2de plek en vier 3de plekke.
Baie geluk julle! Volkies is baie trots op julle.