Hokkie 2021
Hoërskool Sentraal verwelkom vir mnr. Shelton Mollentze as die afrigter van die o.18 A-hokkiedogters.
Hy is ook die hoof van die dogterspanne se afrigters.
Mnr. Ruben Coetsee is die afrigter van die o.18 A-hokkieseuns.
Hy is ook die hoof van die seunspanne se afrigters.