Welkom Gimnasium verwelkom Mnr Piet van Vuuren met sy aanstelling as Gimmies se nuwe hoof krieket-afrigter! Piet is ‘n oud-Gimmie met baie ervaring as krieketspeler asook afrigter van verskeie krieketspanne. Hy bedryf sy eie krieket-akademie en vertrou dat hy ‘n groot aanwins by Gim sal wees.
Eenmaal ‘n Gimmie, altyd ‘n Gimmie!