Jacques Pienaar, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het Dinsdag, 3 November, tydens die atletiekbyeenkoms in Potchefstroom, die 400m in ‘n tyd van 51.74 sekondes gewen.
Hy eindig onder die top 10-baanatlete met 804 punte.
Baie geluk, Jacques. Tralies is trots op jou!