)

Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan tops vir 3 jaar

HET JY GEWEET?
Dat Oranje se eerste hokkiespan in 127 wedstryde tussen 2015 en 2017 nie ’n enkele keer verloor het nie.
Die onoorwonne tog is op die Super12-toernooi van 2017 deur Herschel Girls’ beëindig toe hulle vir Oranje met 1-0 geklop het. Dit was ook Oranje se eerste nederlaag in die vierde jaar van die Super12.
Dit was voorafgegaan deur nog ’n indrukwekkende 99 wedstryde wat tussen 2013 en 2015 verloop het waarin die Oranjeniete nie ’n enkele keer tot oorgawe gedwing kon word nie.
Op soek na wedstryd nr. 100 sonder ’n verloor, het Oranje egter sy rieme styfgeloop teen St. Stithians op die St. Mary’s hokkiefees. Die telling was ook 1-0.
In die volgende kragmeting op dié toernooi het die Bloemfonteinse meisies vir Waterkloof verslaan wat die begin van die 127 onoorwonne wedstryde was.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal