Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, se 0/12 en 0/13 seuns is tans besig om in ‘n krieketreeks te speel by Laerskool Rhynfield. Die seuns doen sover baie goed en het al hulle wedstryde sover gewen.
“Ons is baie trots op julle Kruinies en sterkte vir die res van die reeks!”