Verlede week, tydens die Growthpoint tennistoernooi van Gauteng-Noord, het hierdie Possie 5de posisie in die enkels behaal en 1ste in die dubbels. Sy het ook in die Grand Prix tennistoernooi in Pretoria 5de plek in die enkels behaal en 2de in die dubbels! Welgedaan! Die Possies is baie trots op jou!