Baie geluk aan die Goutie atlete wat gister in Potchefstroom en op 16 Februarie aan die ACNW byeenkoms deelgeneem het. Die Gouties is super trots op julle!
Dames 0/20
(Het met ‘n 4kg deelgeneem)
Miné de Klerk: Gewigstoot – 17,55m 1ste plek (huidig 0/18)
Ilke de Klerk: Gewigstoot – 11,43m 3de plek(huidig 0/16)
Dogters 0/15
Tyla Wasmuth: Gewigstoot – 11,95m 6de plek
Ane Lemmer: Gewigstoot – 10.29m 10de plek
Dogters 0/17
Mariska Muller: Gewigstoot – 13,25m 2de plek
Seuns 0/15
Ryan Lemmer: Diskus – 47,20m 5de plek
Baie geluk aan Miné de Klerk wat aan die CGA ope in Boksburg op 20 Februarie deelgeneem het. Miné se item was diskus en het ‘n persoonlike beste van 48,40m gegooi wat gesorg het vir ‘n 1ste plek.
Baie geluk aan die Goutie atlete wat gister in Potch deelgeneem het op 23 Februarie aan die ACNW byeenkoms.
Ryan Lemmer: Gewigstoot – 15.25m
Ane Lemmer: Gewigstoot – 10.76m
Sarah-Lee Claase: Spiesgooi – 35.00m
Joshua Coertzen: Spiesgooi – 50.46m en Hoogspring – 1.65m
Hloni Mokotjo: 400m – 54.38sek
Cadi Fourie: Gewigstoot – 10,46m
Baie geluk aan Tyla Wasmuth wat in 2020 gekies is as een van die Top 10 atlete vir SA skole atletiek met ‘n afstand van 39.00m (diskus). Dit plaas haar in die 5de plek van die Top 10