)

Grey Kollege trots op Topleerder van 2020 Matrieks

Die Grey-gemeenskap is uiters trots op hulle Topleerder van 2020, Mike Heyns. Hy is ook aangewys as die leerder met die hoogste punte in Afrikaans in die Vrystaat!

Dit is slegs die derde keer dat Grey Kollege die topkandidaat in Afrikaans oplewer. Daniël Claassen en Hannes Geyer het dit onderskeidelik in 2018 en 2001 vermag.

Volgens Mike is hy baie tevrede met sy uitslae. “Ek is meer as tevrede met my uitslae en sien nou uit na my studies in Aktuariële Wetenskap op Stellenbosch”.
Volgens hom is sy gunstelingvakke Wiskunde en Rekeningkunde en hy het ‘n verstommende 98% in beide verwerf!

Sy raad aan die matrieks van 2021 is: “Pak elke gegewe situasie voluit saam met die Here aan en jy sal suksesvol wees. Jy moet self verantwoordelikheid aanvaar vir jou resultate – dit is niemand anders se skuld nie”.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal