Hoërskool Aliwal Noord se matrieks spog hierdie jaar met ‘n 96,5% Slaagsyfer en 65 Onderskeidings.
65 Kandidate slaag met toelating tot Graadstudies.
1 Leerder slaag met 7 A simbole, 1 leerder met 6 A simbole en 2 leerders met 5 A simboles.
Baie geluk, Alies!